Pietman Geldenhuys
October 25, 2019
Komediant, musikant en "OppiStoep" aanbieder, Pietman Geldenhuys, is Vrydag, 25 Oktober in vertoning by Jackals & Wolf! Kom geniet 'n aandjie van ligte vermaak en 'n smaaklike buffet-ete vir slegs R250 per persoon.
Toesig beskikbaar vir die kleingoed teen R60 per kind.
Kaartjies beskikbaar by Buildit, Laerskool Drakensig, Luvit en PostNet